Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

The good soldier Svetlana

7 responses

  1. ‘n Vrou sonder ‘n goeie bra is soos ‘n soldaat sonder ‘n skietding.

    2010/08/05 om 15:32

    • Ja ou Vlammetjie-wat-weer-brand!
      Ek hou van die vergelyking. Sonder skietding is hoe ek soldate verkies.

      2010/08/05 om 15:48

  2. Pap en op hul kniee…of is dit nou oppie naeltjie? 😯

    2010/08/05 om 16:17

    • Nou praat jy!
      As hulle sonder gewere is, kan ons die manlike soldate wegjaag, en hierdie ‘oppie naeltjie’ sakie bietjie ondersoek.

      2010/08/05 om 17:33

  3. Eish Eelt….. 😐

    Wat is die aantrekking tot swaartekrag?

    2010/08/05 om 17:52

    • Wel Girltjie, daar is vir my iets sags daaraan, so dit maak dit alreeds baie mooi.
      En verder is daar iets verbode aan. Dis verbode vir ‘n vrou om kaal, of semi naak te wees as sy nie soos een van L’oreal se modelle lyk nie. Verbode terrein, en vroue wat nie konformeer nie, is vir my diep begeerlik (ek dink nie ek is uniek wat dit betref nie)
      Vroue wat verbode is, en boonop skaamteloos, en met selfvertroue – wel, woorde faal my heeltemal.

      EK het op skool al George Orwell se 1984 gelees. ‘n Deel van die boek, is ‘n wonderlik mooi, en vreeslike sexy liefdesverhaal tussen Winston en Julia. Dalk het jy dit gelees. As jy nie het nie, en jy wil van verbode liefde lees, met die donker gevaar van die gedagtepolisie gedurig teenwoordig, dan is dit die boek om te lees.

      2010/08/05 om 22:44

  4. ehr…het sy vergeet om haar knope vas te maak ..haha…mooi gesiggie

    2010/08/09 om 16:41

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s