Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Swem pret

2 MB…

7 responses

  1. Jis dit moet hinderlik wees…. So asof jy die kinders moet red van verdrinking! 😐

    2010/08/07 om 09:59

    • Ek kan sien wat jy bedoel Girltjie, maar lyk dit darem of sy dit geniet!

      2010/08/07 om 12:56

  2. Sien sy koes mooi… Word darem nie op die ken geslaan nie! :mrgreen:

    Het gereeld in die aand saam Hartseer geskinny dip. Water was altyd 28 grade… Dis fantasties lekker so net na aandete wanneer die krieke begin skree en die dag afsluit. Ek mis dit soms.

    2010/08/07 om 19:39

    • En ek hoop jy doen dit weer. Skinny-dip is deel vd lewe. Dis mens se geboortereg, voel ek. Ek dink nou self aan eenkeer in ‘n poel in die Drakensberge.
      Hopelik het ek darem net goeie herrineringe veroorsaak?

      2010/08/07 om 20:36

  3. Oeg, JA Eeltjie… My nuwe lewensuitkyk verhoed my om aan net die hartseer van die verlede te dink… Daar was goeie herinneringe ook!!! Ek begin dit meer en meer embrace x 🙂

    Le al vir 4 dae in die bed met griep… Jis ek het lanklaas so olik gevoel. Kom nou agter terwyl ek blogs soek om te lees… Die kringetjie het darem klein geword hoor…

    2010/08/07 om 20:52

  4. Ek is bly – met tyd kom heling.
    Wat die kringetjie wat klein word betref, ek dink nie dis waar nie. Nuwes bloggers kom by, party oues kom weer terug, en ek dink mens moenie ‘n gevoel kweek van ‘die plek raak eensaam’ nie, veral omdat daar sommige nuwes is wat nie ingetrek word in die kring nie (nie dat jy nie die nuwes intrek nie, jy doen dit dikwels)

    Hoop jy voel gou beter.

    2010/08/08 om 14:27

  5. Arno

    Nou dit is hot

    2013/04/05 om 12:33

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s