Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

My werktuigkundige

8 responses

  1. Ek dink as sy klaar is met jou motor het jy dalk twee duike in die bonnet!! 😐

    2010/08/10 om 11:05

    • Ag, ek aanvaar dit maar so Girltjie, ek voel eintlik nie veel vir my kar se bonnet nie.

      2010/08/10 om 19:05

  2. Sy lyk asof sy vir die manne wil sê, …”ek’s hier vir een ding, en dis NIE waaraan jy dink nie…of is dit?” lol…ek laaik hierdie foto, goeie kyk wat sy gee.🙂

    2010/08/10 om 18:49

    • Is ‘n goeie kyk daai, mens moet nie gou hans raak met haar nie!

      2010/08/10 om 19:07

  3. Hoorie Eeltjie… Jy klink soms mismoedig wanneer ons girls nie reageer soos jy dalk mag op hoop nie.

    Ek kan nie liries raak oor ‘n vrou se lyf wat ek geensins aantreklik vind nie. Jou rooikop is vir my mooi en daar is iets om te bewonder… Maar die groot anties met hulle bazooka’s doen dit nie vir my nie, so dis nou maar so.

    Groot vrouens sal nie sommer positiewe en poetiese reaksies by my uitlok nie. Dis fantasties as jy hulle beeldskoon ag en hul wil opeet… En ek beny jou non-judgementalgeid… So moenie mismoedig word nie. Ek glo ons (vroulike) reaksies mag dalk nie so begeesterd wees nie’ maar die feit dat ons nie hulle in wese uitmekaar skeur of sleg se oor ons eie insecurities nie tel tog ‘n bietjie.

    2010/08/10 om 19:54

    • Dankie vir die vriendelikheid Girltjie, as daar mismoedigheid deurgeskemer het, is dit nie oor julle reaksies nie. Ek vind julle reaksies baie interessant!

      2010/08/11 om 07:42

  4. Eeltjie, as jy so ‘n groot trok het dan het jy seker ‘n groot motorwerktuigkundige ook nodig ne.

    2010/08/11 om 08:42

    • Erm, ja dis presies hoekom ek haar gekies het!

      2010/08/11 om 09:38

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s