Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Te mooi vir woorde

9 responses

  1. WTF Eelt!? 😯 😯

    Nee❓

    2010/08/19 om 19:12

    • Sjoe, jy klink skoon vies Girltjie! Ek kan nie help dat my idee van mooi nie ooreenstem met L’Oréal, Timotei, Rooi Rose, Sarie, Fair Lady, Finesse, Cosmopolitan, FHM & Clicks s’n nie.
      Hierdie vrou is sexy, en hulle vroue is bloot gemanikuur, goed versorg en mak.

      2010/08/20 om 08:43

      • Nee nie vies nie… kan nie glo jy kry dit nog reg om my te skok nie! :mrrgeen:

        My idee van mooi… Ek sal gaan google vir die perfekte vrou in my oë en dan kan ons die prentjie bespreek. En ek sal baie realisties wees.

        Die vrou is verseker nie sexy nie. Alles hang, en het rekmerke en as die laasgemoemde nie daar is nie, dan word jy oorval deur selluliet.😕

        Wat is vir jou so sexy aan die girl?

        2010/08/20 om 13:29

        • Ek wil glad nie enige iemand skok nie, dis vir my ‘n slegte gedagte. Ek wil maar net wys hoe mooi ander vroue is. Vroue wat nie produkmeisies is nie.
          Ek wil skop teen breinspoeling en die idee dat almal dieselfde moet probeer lyk en produkte moet koop om dit te probeer regkry.
          En ek wil probeer wys wat sexy is. Sexy is nie dieselfde as perfekheid nie. ‘n Perfekte liggaam is nie noodwendig sexy nie, om die waarheid te sê, hoe ‘n vrou se liggaam lyk is nie die belangrikste deel van sexy nie. Maar wat haar oë sê, hoe sy haar lyf hou, en hoe sy ruik…

          2010/08/21 om 09:58

        • Anyway, ek sien uit om jou prentjie te sien.

          2010/08/21 om 13:26

  2. Nee Eelt, my idee van mooi verskil ook van joune op hierdie een.

    2010/08/20 om 09:04

  3. shiningfire

    nee kyk, regtig waar…..

    2010/08/27 om 00:11

  4. johann

    wat tel dan die inerlike of die ligaam wat virgaan ek gloo mooi virgaag maar deeg bly staaneelt jy kies vruoe met inbors hou soo aan DANKIE EELT

    2016/07/15 om 11:13

  5. johann

    ooja ek het amper virgeet maak die ligaam toe en kyk dan na die giseg en die virstand ek dink sy is baie slimer as vat julle dink

    2016/07/15 om 11:16

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s