Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Die see

3 responses

  1. Ek het nou op en af gescroll, maar sien geen kaal, natuurlike vrou nie. Wat seker ‘n blessing is. Mooi prentjie, Eeltjie.

    2010/09/09 om 08:30

    • Whahahha… Ek het ook PRESIES dieselfde gedoen… Toe Sit ek ‘n entjie weg van ky screen kyk so stip oor my se neus want toe dog ek dit is ‘n 3D prentjie, as jy lank genoeg staar dan pop die groot tannie uit…

      Toe click ek maar op die prentjie met die hoop dat ek dalk die meerninne beter kan sien…

      Niks??? 😕

      2010/09/09 om 09:36

  2. Die kleure in die foto is verskriklik mooi Eelt.

    2010/09/09 om 08:41

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s