Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vat so!

6 responses

  1. No arguments there. 😉

    2010/09/15 om 09:52

  2. wosonki

    Hierdie is ‘n sad foto. Ek hou niks daarvan nie juis omdat dit presies verteenwoordig tot watter uiterstes vet/mollig/oorgewig mense (en veral dames) moet gaan om hulleself te beskerm.

    2010/09/15 om 11:52

  3. Hierdie is vir my ‘n “brawe” meisie wat ‘n brose meisie beskerm.

    2010/09/15 om 17:25

    • PJ en Charms, ek verstaan wat julle bedoel, maar ek verskil ietwat.
      Hierdie meisie is veel minder sad as daardie vet vroue wat alles wat aan en van hulle gesĂȘ word, net so aanvaar. Wat voel hulle is nie reg en mooi soos hulle is nie, en daarom in dieetsiklusse vashaak. Wat ekskuus vra dat hulle ook eet (en in die algemeen dat hulle lewe).
      Wat net ‘n klein happie neem as hulle saam met mense is, en dan later moet gaan verder eet wanneer hulle alleen is.
      Die sadste mense is diegene wat aanvaar dat die diskriminasie wat teenoor hulle gepleeg word, goed en reg is, en saamspeel in daardie nare game.

      ‘n Meisie soos hierdie is nie so sad soos sulke sad mense nie. Sy het ‘n verdedigingsmeganisme, en dis ‘n goeie ding. ‘n Ou soos daai boer wat vrou soek (http://verslanking.wordpress.com/2010/08/16/die-chauvenismes/ ) sal sleg tweede kom met ‘n meisie soos die. Sy aanvaar geen van sy aannames nie, so as hy met haar te doen kry, sal sy hom gou verminder tot ‘n bewende bolletjie woede.

      Daarteenoor, sal iemand wat weet van die lewe, wat nie dink ‘n vermetele douchebag is nie, goed reg kom met ‘n meisie soos die, en sy sal haar menslike kant, en haar vriendelike kant vir so iemand wys.

      Ek sĂȘ nie as jy vet is, moet jy hierdie soort styl en kleredrag kies nie, maar as ‘n vet persoon (vet vrou, veral) iets van haar houding aanneem, sal sy baie makliker deur die lewe kom.

      2010/09/15 om 23:05

  4. Hello PJ en Charms.
    Ek is besig om ‘n yslike lang antwoord te skryf, wat besig is om in ‘n inskrywing te ontaard!

    2010/09/15 om 21:43

  5. Pingback: Fotos vir vetsug taak « Verslanking

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s