Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Prettig

6 responses

  1. Stunning! ‘n Wonder-like foto.

    Like

    2010/09/20 om 09:26

  2. Gelukkig sit die mooi vrou lelik… ander kant toe 😉

    Like

    2010/09/20 om 09:36

    • Jy laat my lag, soos gewoonlik.
      Ek dink vroue word baie onregverdig behandel. Want mans kan sit nes hulle wil, maar as vroue op ‘n manier sit wat verskriklik mooi is, dan word daar gesê hulle sit lelik.

      Like

      2010/09/20 om 13:58

      • Hmmmm… Die eva geslag is maar ‘n snaakse spesie, eelt. Ons gun min meer as wat ons het, is alewig jaloers op iemand anders, skoonheid word beperk tot ‘n select few. As ek nou een wens kon kry dan sou ek vir ‘n dag of dalk ‘n week lank ‘n man wou wees… Net om bietjie aan my eie perspektief te werk.

        Like

        2010/09/22 om 09:44

  3. EA

    Daar is niks mooier as ‘n mooi vrou wat lelik sit nie. Pragtige meisie met wonderlike bene. Wens ek kon meer van haar sien.

    Like

    2011/03/04 om 08:02

  4. Pragtige meisies op Eelt

    Like

    2012/05/15 om 15:39

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.