Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Groenoog

12 responses

  1. Dis nou ‘n mooi “peaches ‘n cream” meisie.

    Like

    2010/09/20 om 09:29

  2. Ek is mal oor haar wit vel!

    Like

    2010/09/20 om 09:38

  3. Mooi, ja. Net nie ideale borsvoeding-tepeltjies nie. 😆

    Like

    2010/09/22 om 11:24

    • Haai, dis nou nuttig om ‘n ware expert op die gebied te hê!

      Like

      2010/09/22 om 18:27

      • Ja wel. Iemand moet seker die balans tussen porn en realiteit probeer behou? 👿

        Like

        2010/09/29 om 14:30

        • Ouch! Ek kry baie skaam hoor!
          Maar ek sien twee kante van ‘n saak.
          Ek wil beslis nie ‘n porn-pedler wees nie; ek wil iets positiefs maak. Ek dink hierdie blog het ontaard in iets van albei, en boonop moedig die stats my aan (want ek dink hierdie is op die oomblik miskien die gewildste blog in Afrikaans)
          Miskien moet ek iets skryf oor hoekom ek nog aanhou met hierdie blog, en dan sê jy, Girl, Charms, Nelba, Anne-Marie, PJ, Ingrid en wie ookal nog wil of ek moet ophou.
          Ek het soveel respek vir julle dat ek met graagte sal doen wat julle verkies.

          Like

          2010/09/29 om 22:25

          • Moenie simpel wees nie. Jy weet mos ons tart mekaar maar ‘n bietjie hierso. Waar anders kan ek bietjie uit my kassie klim? He? 🙄

            Buitendien gaan die ander menigtes my stenig as jy ophou!

            Sug

            En op ‘n tyd was dit net ek en 60 skoolseuns wat hier gelees het. 😉

            Like

            2010/09/29 om 22:57

          • Ag nee wat, kom nou uit die hoekie uit en haal die wurms uit jou mond (die goed is sleg). As jy my enigsins “offend” het dan sou ek mos nou nie hier gewees het nie.

            Like

            2010/09/30 om 09:03

  4. Dankie, julle is baie gaaf en sjarmant!
    Vlam, jy was al hier voor daai skoolseuns. Ek dink nog steeds bietjie aan WordPress as jou plek – omtrent asof jy die gasvrou hier is.
    Girltjie, ek ontken dat my smaak in vroue weird is! Dis net nie heeltemal wat die winkelgroepe aanmoedig nie.

    Like

    2010/10/01 om 08:42

    • Hmmm… tot ek dit nie vanuit ander oorde aanhoor nie… dink ek jy is regtig ‘n man so uniek soos jou dames hier… Liewe Eeltjie… 😉

      Daag al die ander manlike bloggers uit om te kom vertel wat vir hulle mooi is. Hulle kan dit anoniem doen.

      Like

      2010/10/01 om 10:30

  5. Terug pieng: Oopmond « Eelt

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.