Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Propaganda

Kyk, ‘n ou wat nie die bliksem in word nie as ‘n karakter soos hierdie ons mooi vroue kom steel, het seker nie rooi bloed in sy are nie!

Maar  eintlik is dit net outydse oorlogspropaganda, en die meeste mense kan maklik deur dit sien.   Maar kan ons deur vandag se propaganda sien?  Vandag se propaganda is baie meer subtiel, en word nie net deur regerings gebruik nie, maar ook deur maatskappye.  Ek dink hulle beheer die meeste van ons se  gedrag, koopgewoontes en denke heel maklik.

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s