Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

33 Jaar later steeds op soek na ‘n manier om te verslank

Ek onthou hoe ek as kind deur ou Huisgenote geblaai het, en dan hierdie advertensie gesien het.

Die model regs het my gaande gehad.   Haar skaamtelose seksualiteit, die openlike kyk, en die sagtheid by haar magie…

Vandag weet ek ‘n vet vrou kan ook so skaamteloos kyk, en net so sexy wees, of selfs meer.

En ek kan nie glo dat hierdie soort goed nog steeds adverteer word nie.  Dat daar sedert daardie tyd seker nie een enkele week was wat Huisgenoot, Sarie en daais nie ‘n artikel oor hoe om te verslank in gehad het nie.

Eish!

Gelukkig is daar darem ander stemme ook wat opgaan teen hierdie soort twak.

3 responses

  1. En die frieken ergste is dat NIEMAND nog ooit die wonder-kuur ontdek het nie.

    Anders sou dit mos nie meer so ‘n issue gewees het nie.

    Eish, soos jy seg.

    2011/02/08 om 10:34

  2. Daar is nie ‘n ‘kuur’ nie, maar daar is ‘n antwoord, en die antwoord is dat vet nie naastenby so ‘n groot probleem is as wat dit gemaak word nie.
    Om dit te verstaan, lees hier: http://verslanking.wordpress.com/2009/05/12/health-at-every-size/

    2011/02/08 om 21:16

  3. Blackforest tee! Ek sal nie se wat manlief nou so pas gese het toe hy hoor ek die naam hier se nie.😆

    2011/02/12 om 01:32

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s