Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Daarheen wil ek

Ek kon nie help om aan Joh se Beespaaikie te dink toe ek die foto hierbo sien nie.

Ek dink Boeddhisme is buite my bereik.   Ek begeer alles.

6 responses

  1. Son

    Ek wil nie ‘n Boeddhis wees nie, maar ek sal maklik alleen in ‘n woud gaan bly, waar die blare se fluister my musiek word. Solank daar net vir my ‘n son kolletjie ook in die woud is.

    2011/07/24 om 18:32

  2. O ja, ek ook Son! Die sonkolletjies en sonlig is die eintlike, wat dit mooi maak.

    2011/07/24 om 19:55

  3. thestonemaidendiaries

    Hello, (ek is ‘n woudbewoner by the way ;0)

    Ek sien jy loer elke dag ‘n paar maal daar by my blog in, Eelt, jy mag maar hello sê ek byt nie hoor.

    2011/08/08 om 12:47

    • thestonemaidendiaries

      P.s ek sien jy het ‘n link op na my blog toe onder my ou vaandel “Modderkoekie”. Kan jy dit asb verander na StoneMaiden of TheStoneMaidenDiaries toe?. Dankie.

      2011/08/08 om 12:48

      • Ek het dit so verander – al dink ek nog steeds Modderkoekie is ‘n baie oulike naam.

        2011/08/08 om 21:22

    • Hello StoneMaiden – ek hou van jou blog, maar kom darem nie ‘n paar keer elke dag daar nie – dis seker besoekers aan my blog wat na jou toe deurkliek, wat jy sien.
      Maar ek beskou myself nou as uitgenooi!

      2011/08/08 om 21:15

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s