Skoonlief in gevaar
In die nag het het mense by haar werkgewer se besigheid ingebreek, en die volgende oggend ry ‘n bus deur dieselfde besigheid se muur. Wat ‘n gevaarlike lewe vir ‘n oulike boekhoudster. Ek is bly sy het niks oorgekom nie!
In die nag het het mense by haar werkgewer se besigheid ingebreek, en die volgende oggend ry ‘n bus deur dieselfde besigheid se muur. Wat ‘n gevaarlike lewe vir ‘n oulike boekhoudster. Ek is bly sy het niks oorgekom nie!
This entry was posted on 2011/08/27 by eelt. It was filed under vroue and was tagged with bus, gevaarlik, Putco, SA se gevaarlike paaie, Skoonlief in gevaar.
eelt on Bokkie soek gevaar | |
naughty101371550J on Bokkie soek gevaar | |
Boeta on Rooi & mooi | |
Bless on Vrolik in die tuin van ge… | |
Ben on By ‘n swembad in die tui… | |
Ben on Bruin meisie kaal |
Groet die grotman?
LikeLike
2011/08/27 om 21:09
Hello, nee daardie onderste prentjie is ‘n tekening van Frank Frazetta, en dit was vir ‘n tyd lank die header van hierdie blog. Dit, asook die foto en storie van die boekhoudster, is omdat stories van vroue in gevaar my fassineer – bietjie soos Lara Croft (solank hulle net nie werklik iets oorkom nie, dan hou ek niks daarvan nie.)
Nogals dapper van jou om hier te kuier! Daar was lank gelede ook so ‘n “dominee van die mense” hier op die blogs. Ek dink sy kerkraad het hom “reg” getimmer oor wat hy kwytgeraak het, en nou is sy blog ( http://rightsaidreverend.wordpress.com ) gesluit. So watch your back!
LikeLike
2011/08/28 om 15:21