Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Politikus cutie

Nie dat ek ‘n DA ondersteuner is nie (nie eers amper nie), maar:  Ek wonder of Lindiwe Mazibuko ‘n Health At Every Size ondersteuner is, of kan word, in plaas daarvan om haar te laat betrek by massahisterie oor “vetsug”?  Ek hoop so!

[fotos verwyder op versoek]

 

12 responses

  1. Son

    Ek is SO met jou oor hierdie girl🙂

    2011/10/02 om 13:05

    • Hallo Son, is jy dit eens dat sy cute is, of dat sy miskien ‘n goeie HAES kampvegter kan wees?!

      2011/10/03 om 14:28

      • Son

        Albei. Sy is actually vir my mooi ook🙂

        2011/10/03 om 15:21

  2. Ek het hierdie email ontvang van ‘n DA amptenaar:
    Good Day,

    I noticed that you have a disclaimer on your website that you write: “as jy is my blogrol is en wil nie wees nie, kontak my”. Please remove the photos of Lindiwe Mazibuko on your blog. I am sure you appreciate that she is one of the senior leaders of the Democratic Alliance and it is not suitable for photographs of her to be on such a website.

    I trust that you will find this in order.

    Thank you very much,
    Phumzile Van Damme

    2011/10/05 om 08:00

  3. Phumzile

    I do not care how important she is. I can therefore not remove the photos for the reason you’ve given, namely that she is a senior leader.
    I disagree with the DA’s idea that politicians are above ordinary people, and that we should revere and obey them.

    I can only remove the photos if Lindiwe herself, not the DA, wants that. I believe I was very flattering to her. Still, I see she is also a WordPress blogger, so she can easily comment here. If she asks me, I will do it.

    Thanks

    2011/10/05 om 08:06

  4. Son

    Bwahahahaha! Nou sal ek graag wil sien wat geberu verder😈 Jy is nou in die oë van die regering ROFL!

    2011/10/05 om 12:51

    • Nee wat Son, mens moenie politici se idee van hul eie magtigheid, en belangrikheid versterk nie (selfs nie eers in ‘n grappie nie). Daai ou wat vir die Zuma bloulig konvooi ‘n teken gegooi het, is my held.
      En na dese feauture ek nie weer ‘n DA politikus op my blog nie.

      Maar ek dink nog steeds Lindiwe is mooi.

      2011/10/06 om 20:54

  5. Jan-Jan

    Ook maar goed smaak verskil.

    2011/10/10 om 07:37

  6. Ek het nog ‘n e-pos (hier onder) ontvang, en het nou Lindiwe se fotos verwyder. Ek hoop om op te maak daarvoor deur fotos van Brasilie se Dilma Rousseff op te sit.
    Voorheen het ek ook vir Angela Merkel ge-feature:
    https://eelt.wordpress.com/2010/08/17/as-n-land-deur-n-godin-gedien-word/

    Dear Mr Burger,

    I am Lindiwe Mazibuko’s Political Support Officer and speak on her behalf.

    This is not intended to be some directive from above, but a gentle request that you remove the photos of Lindiwe Mazibuko. I do understand that you posted the photos on Lindiwe with the intent to be flattering, however, in light of the other photos on your blog, it is a little inappropriate.

    I hope that you understand.

    Please feel free to give me a call should you require to discuss this further.

    Warm Regards,

    Phumzile Van Damme
    Support Officer to the DA National Spokesperson
    Democratic Alliance | National Leader’s Office | Parliament of South Africa

    2011/10/20 om 08:56

  7. Jan-Jan

    Ek sal nie haar fotos mis nie.

    2011/10/20 om 12:53

  8. Jan-Jan

    En hoe slaan die vrou nie haar naam met ‘n plank met haar klere die dag toe sy die DA se parlementêre leier word nie!! Het dié mense geen smaak nie?
    Sy is ±31, hopeloos oorgewig (hoe gaan sy lyk oor 10 of 20 jaar?? Hoeveel moet ‘n mens vreet om so te lyk?) en is onbewus van haar voorkoms. Het sy nie iemand wat lief is vir haar om haar te adviseer oor haar kleredrag nie? Sy het sulke onderontwikkelde onderbene (geen kuite) terwyl haar dik bobene haar voete oop-orde-mars laat loop.
    Sy sal altyd ‘n langbroek of lang rok moet dra en iets doen omtrent haar gewig.
    Sy sal goed lyk langs die oorgewig Julius wat so pleit vir die arme fokken arm mense wat nie BMWs soos hy kan bekostig nie.

    2011/10/28 om 14:36

  9. Jan-Jan, ‘n paar vrae vir jou:
    1. Wat is oorgewig – oor watter gewig? Te vet waarvoor? Dis nie asof sy ‘n perdewedren jokkie wil wees nie.
    2. Het jy niemand (mans inkluis) in jou familie wat vet is nie? Indien wel, vra jy hulle ook hoeveel hulle “vreet”.
    3. Hoe benadeel ‘n vrou wat jy op die nuus sien se voorkoms jou, dat jy haar met soveel gif moet sit en afkraak?
    4. Wat het Julius met die saak te doen?
    5. Daar is heelwat vroue en meisies op my blog wat baie vetter as Lindiwe is. Wat maak jou spesifiek so giftig teenoor Lindiwe?

    2011/10/28 om 18:30

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s