Politikus cutie
Nie dat ek ‘n DA ondersteuner is nie (nie eers amper nie), maar: Ek wonder of Lindiwe Mazibuko ‘n Health At Every Size ondersteuner is, of kan word, in plaas daarvan om haar te laat betrek by massahisterie oor “vetsug”? Ek hoop so!
[fotos verwyder op versoek]
Ek is SO met jou oor hierdie girl 🙂
LikeLike
2011/10/02 om 13:05
Hallo Son, is jy dit eens dat sy cute is, of dat sy miskien ‘n goeie HAES kampvegter kan wees?!
LikeLike
2011/10/03 om 14:28
Albei. Sy is actually vir my mooi ook 🙂
LikeLike
2011/10/03 om 15:21
Ek het hierdie email ontvang van ‘n DA amptenaar:
Good Day,
I noticed that you have a disclaimer on your website that you write: “as jy is my blogrol is en wil nie wees nie, kontak my”. Please remove the photos of Lindiwe Mazibuko on your blog. I am sure you appreciate that she is one of the senior leaders of the Democratic Alliance and it is not suitable for photographs of her to be on such a website.
I trust that you will find this in order.
Thank you very much,
Phumzile Van Damme
LikeLike
2011/10/05 om 08:00
Phumzile
I do not care how important she is. I can therefore not remove the photos for the reason you’ve given, namely that she is a senior leader.
I disagree with the DA’s idea that politicians are above ordinary people, and that we should revere and obey them.
I can only remove the photos if Lindiwe herself, not the DA, wants that. I believe I was very flattering to her. Still, I see she is also a WordPress blogger, so she can easily comment here. If she asks me, I will do it.
Thanks
LikeLike
2011/10/05 om 08:06
Bwahahahaha! Nou sal ek graag wil sien wat geberu verder 😈 Jy is nou in die oë van die regering ROFL!
LikeLike
2011/10/05 om 12:51
Nee wat Son, mens moenie politici se idee van hul eie magtigheid, en belangrikheid versterk nie (selfs nie eers in ‘n grappie nie). Daai ou wat vir die Zuma bloulig konvooi ‘n teken gegooi het, is my held.
En na dese feauture ek nie weer ‘n DA politikus op my blog nie.
Maar ek dink nog steeds Lindiwe is mooi.
LikeLike
2011/10/06 om 20:54
Ook maar goed smaak verskil.
LikeLike
2011/10/10 om 07:37
Ek het nog ‘n e-pos (hier onder) ontvang, en het nou Lindiwe se fotos verwyder. Ek hoop om op te maak daarvoor deur fotos van Brasilie se Dilma Rousseff op te sit.
Voorheen het ek ook vir Angela Merkel ge-feature:
Dear Mr Burger,
I am Lindiwe Mazibuko’s Political Support Officer and speak on her behalf.
This is not intended to be some directive from above, but a gentle request that you remove the photos of Lindiwe Mazibuko. I do understand that you posted the photos on Lindiwe with the intent to be flattering, however, in light of the other photos on your blog, it is a little inappropriate.
I hope that you understand.
Please feel free to give me a call should you require to discuss this further.
Warm Regards,
Phumzile Van Damme
Support Officer to the DA National Spokesperson
Democratic Alliance | National Leader’s Office | Parliament of South Africa
LikeLike
2011/10/20 om 08:56
Ek sal nie haar fotos mis nie.
LikeLike
2011/10/20 om 12:53
En hoe slaan die vrou nie haar naam met ‘n plank met haar klere die dag toe sy die DA se parlementêre leier word nie!! Het dié mense geen smaak nie?
Sy is ±31, hopeloos oorgewig (hoe gaan sy lyk oor 10 of 20 jaar?? Hoeveel moet ‘n mens vreet om so te lyk?) en is onbewus van haar voorkoms. Het sy nie iemand wat lief is vir haar om haar te adviseer oor haar kleredrag nie? Sy het sulke onderontwikkelde onderbene (geen kuite) terwyl haar dik bobene haar voete oop-orde-mars laat loop.
Sy sal altyd ‘n langbroek of lang rok moet dra en iets doen omtrent haar gewig.
Sy sal goed lyk langs die oorgewig Julius wat so pleit vir die arme fokken arm mense wat nie BMWs soos hy kan bekostig nie.
LikeLike
2011/10/28 om 14:36
Jan-Jan, ‘n paar vrae vir jou:
1. Wat is oorgewig – oor watter gewig? Te vet waarvoor? Dis nie asof sy ‘n perdewedren jokkie wil wees nie.
2. Het jy niemand (mans inkluis) in jou familie wat vet is nie? Indien wel, vra jy hulle ook hoeveel hulle “vreet”.
3. Hoe benadeel ‘n vrou wat jy op die nuus sien se voorkoms jou, dat jy haar met soveel gif moet sit en afkraak?
4. Wat het Julius met die saak te doen?
5. Daar is heelwat vroue en meisies op my blog wat baie vetter as Lindiwe is. Wat maak jou spesifiek so giftig teenoor Lindiwe?
LikeLike
2011/10/28 om 18:30