Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vettie boemstieks

7 responses

  1. James T. Kirk©

    Nee, dit is tog nie regtig aantreklik, mollig is prima maar dit is ongesonde, sorry

    Like

    2011/11/07 om 11:08

    • Smaak verskil, dis OK om te voel iemand soos hierdie vrou is mooi nie. Ek self, en baie ander, dink wel sy is bekoorlik.
      Maar mens kan nie ‘n diagnose oor iemand se gesondheid maak deur net te kyk nie.
      Daar is wel ‘n korrelasie tussen sekere kwale, en vet wees, want sommige mediese probleme (byvoorbeeld PCOS, en sekere medikasies) veroorsaak dat mense ook vet word.
      Maar ‘n korrelasie beteken nie dat vet wees opsigself ongesond is nie. Sommige vet mense is baie gesond. Bowendien het die meeste mense maar en of ander kwaal, of hulle nou maer of vet is.
      Nee wat, ‘n bekommernis oor gesondheid is geen rede om nie vet vroue se skoonheid te geniet nie.

      Like

      2011/11/07 om 22:45

      • James T. Kirk©

        Smaak kan verskille maar menings ook 🙂 Wel het dit ‘n lief gezichtje

        Like

        2011/11/08 om 07:42

  2. Dis waar, Tiberius, opinie oor gesondheid kan verskil. Die HAES siening is nog nie mainstream nie.
    Maar ek is bly oor die “lief gezichtje”!

    Like

    2011/11/09 om 18:58

  3. James T. Kirk©

    Ekself is so 20 kilo te swaar en ek is wel eens geslaag ‘n 10 kilo af te val. Ek voel wedergebore, geen pyn meer in die knieë, makliker trappe te klim en minder pyn in die hartstreek. Vettie is wel meer as 20 kilo te swaar nie, dus kan my voorstel dat hulle dit nie maklik het, vandaar my kommentaar.

    Like

    2011/11/09 om 19:35

  4. Ryno

    Jis eks mal oor jul vet vrouens hier. Hulle almal is net mooi op hul eie manier. Komaan!!! Laat daai vettie fotos inkom. Dankie! Dankie vir n great site.

    Like

    2011/11/26 om 15:15

  5. Bly jy hou daarvan!

    Like

    2011/11/26 om 15:54

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.