Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Bruid

Ek weet nie eintlik wat ek hier probeer nie, ek moet erken.  Maar ek is nie ‘n Angus Buchan aanhanger nie.  Ek sit hierdie foto op, met die doel om vir Celeste Coetzee te ondersteun in wat sy met haar kuns wil sê. (Sien Rapport berig)

Mooi so, Celeste, ek dink jy is baie dapper!

PS: As jy baie ontsteld is oor war Celeste gedoen het, lees hier

16 responses

  1. Joualie

    Jy is nie lekker nie, vroue soos jy wat verkeerd is met die land

    2011/11/27 om 19:22

  2. Hello Joualie
    Jou alie ook!
    In ‘n land met ‘n verkragting epidemie as een van sy ontsaglik baie probleme, moet mens nou regtig glo dat ‘n vrou soos hierdie, wat stilweg haar protes aanteken, is wat verkeerd is met die land?
    Ek kan dit amper nie glo nie.

    2011/11/27 om 19:56

  3. I don’t believe that Joualie really undestands the message behind the photograph of Celeste Coetzee. I must admit I understand it only because I saw it, and the report, in the print media. I too, believe that she has made a very brave statement.

    2011/11/28 om 05:57

  4. Celeste wil haar hang tiete vir die wereld wys om protes aan te teken. Ek dink dis haar manier om ‘n man te probeer vang.

    2011/11/29 om 09:42

    • juvenal

      You are an idiot, jadko! There is nothing whatsoever wrong with Celeste bosom. You obviously read too many girly mags with their surgically enhanced busts! Jy het ‘n wanbegrip oor hoe ‘n regte vrou moet lyk!

      2011/11/29 om 09:48

  5. Jammer om jou bubble te bars boesman, maar ek hou nogal van ‘n girl met die voller figuur. Hierdie Celeste is net rondom fucktup. Ek dink soos sy nie ‘n man kan kry nie so kan jy ook nie iets(man of vrou) kry nie en dis nie julle uiterlike nie, maar julle kak persoonlikhede. Doen snaakse goed om aandag te kry.

    2011/11/29 om 09:55

    • Jadko, ek wonder of jy dink jy is ‘n goeie vangs vir ‘n vrou?

      Dis juis teenoor jou soort vrouehaat dat Celeste protesteer.

      Ek kan jou verseker dat sy nie jou soort man sal wil vang nie.

      2011/11/29 om 10:53

  6. Pingback: So pretensieus soos Unisa kuns by die Grande Provence-wynlandgoed in Franschhoek « Eelt

  7. Eelt jou poepol. Wie se vir jou ek haat vrouens. Ek het baie respek vir vrouens. Slet Coetzee protesteer omdat sy fucktup is, nie oor “my soort” nie. Ek is bly haar “kuns” is verbied. Ek kan jou verseker ek wil nie deur haar gevang word nie. Wat het haar protes haar in elk geval in die sak gebring. Ek dink jy ondersteun haar met die hoop om ‘n pomp te score.

    2011/11/30 om 07:05

    • jadko, daar is min dinge so erg soos ‘n onnosel persoon wat oorloop van selfvertroue en voortvarendheid. Jy is nie welkom om kru en beledigende kommentaar hier te lewer nie. Ek sal maar nie eers vra hoekom jy gedink het jy is welkom om hier ‘n tentoonstelling van jou onaangenaamheid te kom maak nie. Bye.

      2011/11/30 om 15:53

  8. Eelt jy is reg daar is niks so erg soos ‘n onnosel persoon nie. Eelt fok jou en vaarwel.

    2011/12/01 om 09:09

  9. cyber sakkie

    Eelt, moet groot asb nie ophou met wat jy met die blog doen agv n paar poepolle se negatiewe comments nie!! Maar ek glo dis presies die tipe attitude wat jy probeer beveg, so hou so aan!

    2011/12/02 om 10:17

    • Hello Cyber Sakkie. Nee wat, hierdie ouens ontstel my nie. Ek weet ek kan kan waarskynlik niks aan hulle siekte doen nie, my doel is eerder om aan vroue wat dalk hier lees te wys dat mans wat aan vrouehaat ly, is siek. So die beste wat ‘n vrou kan doen is om sulke manne te vermy, of uit hulle lewens te skuif.

      2011/12/04 om 19:54

    • ek stem saam met jou cyber sakkie , Eelt het hom diplomaties vertel en op so ordentlike manier, kyk Eelt het duidelik klas en respek vir ander !

      2012/01/15 om 14:22

  10. Pingback: Vrouehaat « Eelt

  11. Jan-Jan

    LMGA

    2011/12/02 om 12:30

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s