Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

So pretensieus soos Unisa kuns by die Grande Provence-wynlandgoed in Franschhoek

Ek het weer gedink oor die kwessie van Celeste Coetzee, en hoe Alex van Heerden haar nie verdedig het nie, al is hy die eienaar van die galery.  En aan of sin dit maak om ‘n kritiek van die stand van die  “wit Afrikanervrou’” … ” in konteks van die wit Afrikanerleefwêreld”  by ‘n kunsgallery van die Grande Provence-wynlandgoed in Franschhoek aan te bied.  Van alle plekke.

Wat help dit as kuns so eksklusief is?  Ek blameer nie regtig vir Celeste Coetzee nie want sy is ‘n student wat haar dosente moet imponeer, maar ek wonder wat het haar UNISA dosente gedink?   Dink hulle miskien kuns is die domain van  die ryk  Engelse (en verengelsende Afrikaners) wat die Grande Provence besoek?   Wat is nou eintlik die nut daarvan?  Om meerderwaardig oor die armsalige Afrikaner vroue te voel?

Wie wil vir wie beindruk hierso? en hoekom sou ‘n mens die die stand van die  “wit Afrikanervrou’” op so ‘n eksklusiewe plek wil aanspreek?  Wat van by ‘n plek wat relevansie het, soos byvoorbeeld ‘n plek waar mens wit verdrukte Afrikanervroue aantref?

En, o ja, ek dink  Grande Provence se naam en webbladsy  is maar lekker pretensieus – ek sal maar verby hou.

3 responses

  1. Shaun

    Jou opinie maak nie sin nie. Kan jy met die opvolg vermy om soveel anglisismes te gebruik, dit maak die feit dat jy pro wit Afrikanervrou wil oorkom betwyfelend.

    Die oordrewe gedagte om uniek te wees heers tans in die hele wêreld, wat elke unieke individue eenders laat voorkom.

    Dis jammer dat jul Angus se boodskap uit konteks uithaal, en dit op mense basseer en nie op die behoefte wat hy het om mans na God te help draai nie.

    2011/11/29 om 13:50

  2. Mooi gestel Shaun.

    2011/11/30 om 07:14

  3. Jan-Jan

    Mooi Shaun!

    2011/12/07 om 10:48

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s