Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Opinies oor ‘n mensvriendelike stad

As jy ‘n openbare gebou bou, moet jy 3 keer soveel toilette vir vroue as vir mans insit, byvoorbeeld:
Mans: urinaal en 2 toilette,
Vroue 6 of meer toilette.

Mansurinale moet laag genoeg vir seuntjies wees, en daar moet wasbakke en krane op kinderhoogte wees.

As jy ‘n mensvriendelike, stad wil bou waar mense van hou om te woon, moet jy nie die kar sentraal stel nie.
Byvoorbeeld sluit sommige inkopiestrate heeltemal.

Winkels en/of die stadsraad moet  bydra om straatmusikante te betaal om in sulke strate op te tree gedurende die dag. Die hele stad sal daarby baat en die winkels ook.

Vanselfsprekend moet daar ook voorsiening gemaak word vir fietsryers deur oral fietspaaie te bou, en plekke om fietse te parkeer.  Almal baat daarby,motoriste ingesluit.

Die toeganklikheid van baie plekke vir gestremdes is ‘n skande. Hoeveel werk kan nie geskep word deur dit verpligtend te maak om hierdie dinge reg te maak nie?

Vliegtuie, klaskamers ens se  sitplekke moet groot genoeg vir groot en vet mense wees.

In ‘n pragtige sonnige land behoort die beweegspasie tussen winkels nie onderdak te wees nie, maar in die oop sonskyn. Daar behoort geen verdere toe Malls gebou te word nie.

2 responses

  1. Hanna

    Maar dis dan nou mos julle mans wat so onvriendelik bou!

    2012/05/05 om 09:24

    • Dis waar Hanna, dis mans se ongeergde en mansgesentreerde manier van bou waarteen ek dit ook het.

      2012/05/07 om 15:08

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s