Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Hoop by kaal meisies

Toe ek op skool was, was daar ‘n ou in my kerk by wie se huis ek soms gekom het.  In sy kamer het hy ‘n aansienlike versameling Scope tydskrifte gehad, waarin hy ons toegelaat het om  na hartelus te kyk. (Ek het net enkele kere, en my gewete het my gery na die tyd).  Hy was soort van gesien as ‘n rowwe ou, meer vanwee sy tydskrifte as enige iets anders, want eintlik het hy ‘n sagte manier gehad, en daar was iets hartseer in sy oë.

Die hartseer was vanwee die feit dat sy pa hom so geslaan het.  Nie met die vuis, of op ‘n manier wat as kindermishandeling beskou sou word nie, maar met ‘n rottang, op die gewone, algemeen erkende manier.  Gereeld.  Sy pa het dit as tugtiging in liefde beskou, maar my vriend  kon nie wag om sy skooljare klaar te maak, om weg te kan kom van sy pa nie.  Intussen het hy hoop gevind in die bladsye van die Scopes.

Sy pa was ook een van die hoof ouderlinge in die kerk.   Dis aan hierdie soort ouderling aan wie ek gedink het, toe ek sien Bileam is gedwing om op te hou blog.  Dis aaklig dat sulke mense soveel mag kan verkry oor andere.

4 responses

  1. paul

    Dit is so mooi

    2013/05/07 om 09:43

  2. dave

    was enigeen in 1971 op skool in outeniqua hoor skool in george

    2013/08/03 om 06:57

  3. Basie

    Eelt plaas bietjie ou retro meisies van scope ook hier asb. Soos kirstem imrie,dee ivens,lisa bangert,jo quest,angela lea,helen labdon en tracey coleman. Asb dis hot sexy meisies die gewees

    2014/06/27 om 14:10

    • Ek sal kyk wat ek kan doen. As mense vir my scans instuur sal dit beslis help.

      2014/06/28 om 11:55

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s