Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Pedofiele waarskuwing

Een van die twyfelagtige byvoordele van om hierdie blog te bedryf, is dat ek die stats van mense se soekwoorde kan sien. Byvoorbeeld:
soek-naarstigtelik

Maar soms sien mens dinge wat jou naar maak:
st1
(nee, hier is geen fotos van kaal kinders of minderjariges nie op hierdie blog nie. Lees alles hier onder )

st2

st3

st4

st5

Jy wat na hierdie goed soek, moet besef hoe die res van die mensdom jou sien:

1. Jy is erger as die ingeteelde domkoppie wat vir hierdie soort goed soek:
sthn

2. Jy hoort in die tronk

3. Wanneer jy in die tronk is, is jy minder as skuim vir die tronkvoels daar. Hulle verag jou, en sal niks daarvan dink om op jou te spoeg (of erger) nie. Jy sal gedurig geteiken word. Jou lewe sal hel wees in vergelyking met ander inmates van dieselfde tronk.

4. As jy aan ‘n kind raak, kan hierdie met jou gebeur. En die polisie sal nie aan jou kant wees nie. Niemand sal nie.

Verder:
Om ‘n pedofiel te wees is nie meer soos 5 en meer jare gelede nie. In die ou tyd is dit weggesteek en toegesmeer. Sommige mense was bewus wat mense soos Jimmy Saville en Rolf Harris gedoen het, maar het stil gebly.
So was daar ook ‘n onderwyser toe ek op skool was, wat sekere dinge gedoen het aan die meisies in die klas. Ons het nie eers vermoed daar kan iets aan gedoen word nie. Vandag se kinders en ouers sal direk polisie toe gaan, of as die polisie te sleg is, self die gereg in eie hande neem.
Vandag word hierdie dinge oopgevlek. Tye het verander. Julle gaan uitsterf, en dis goed so.

Begrip vir pedofiele?
Ek het eenkeer iemand wat met pedofiele in die tronk werk hoor praat, en hy het gesê dat mense moet erken dat in elkeen van ons minstens ‘n moontlikheid bestaan om seksueel aangetrokke tot kinders te wees, want as kind het ons reeds seksualiteit – dis wat na vore kom in aangetrokkenheid tot ‘n ander kind, en wanneer ons groot geword het, bly daardie moontlikheid in ons agter. So ons moenie te vinnig oordeel nie.

Dit mag dalk so wees.

Maar of mens regtig soos dit moet soek na begrip vir pedofiele glo ek nie, want die skade wat hulle aanrig aan jong lewens is geweldig, en mens kan nie daarby verby kom dat hulle weet hoe skadelik dit is nie, maar nogtans daarmee voortgaan.

Selfs as jy nooit aan ‘n kind raak nie, en net vir fotos soek van kinders, doen jy alreeds skade. Want iemand anders gaan misbruik kinders om hierdie fotos te verskaf. Dink daaraan.

2 responses

  1. Willie

    Die is skokkende nuus. My hele draai om die navorsing van misdaad en die inligting is walglik

    2014/08/07 om 14:22

  2. CyberSakkie

    Norrevok. No ways. Dit kan nie en mag nie. Dis skokkend om te sien. En om te dink een van die siek fokkers het die vermetelheid om dit op jou site te soek. Aijaijai. Wat ek nie sal wil doen met die mannetjies nie…

    2014/09/02 om 18:45

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s