Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Monument de la Renaissance africaine

Hierdie monument in Senegal is “duur”, “‘n wit olifant”, “‘n ego projek van president Wade en is kommie – kuns”, word gesê.
Ek sal nie stry nie, maar dieselfde argumente (behalwe kommie-kuns) kon natuurlik ook gebruik geword het teen die bou van die piramides van Egipte.
Die regering moes eerder daardie geld gebruik het om die ekonomie op te bou.

Maar ek dink dis tog mooi en inspirerend.
Le_Monument_de_la_Renaissance_africaine
Foto: “Le Monument de la Renaissance africaine” by Sbreitinger – Own work. Licensed under Creative Commons Attribution-Share Alike 3.0 via Wikimedia Commons – http://commons.wikimedia.org/wiki/File:Le_Monument_de_la_Renaissance_africaine.jpg#mediaviewer/File:Le_Monument_de_la_Renaissance_africaine.jpg

3 responses

  1. Hein Swart

    Geoordeel aan my beperkte kennis is dit ‘n meesterstuk.

    2014/08/19 om 07:35

  2. dit is n meester stuk vir geskep is. Ek het menig male by standbeeld gestaan. Ek sien dit altyd van die hoof vertrek saal op die lughaw. Die probleem met die standbeeld is dat dit nie gesien word vir die skepende en indruk wekkende kust of meesterstuk nie. Dit word gesien deur die mense in Senegal as vertoning tot hoekom afrika misluk met meestal pogings vir vebetering. Die mense sien korrupsie, n konsep van Afrika leiers wat vetgeet hoekom hulle daar is en dat hulle moet dien en nie berduk en verneder nie. Elke Taxi drywer se altyd vir my op die beeld. Kyk dit lyk nie eens soos n Senegalese nie, kyk hulle rue is gedraai na die see toe. Ons eet van die see, ons is nie n landbou land nie. Hulle se hoekom draai hulle hulle rue tot die wereld. Is ons nie welkom nie of is hulle nie welkom nie. Die mense in Senegal haat die beeld. Dit beteken eendag sal dit afgebreek word. Dit is is dan belsis n morse van geld. Dit breek n mens se hart. Senegalese is goeie mense. Belhalwe die mense buite die lughawe wat ek die Afrika Lost Soul Tribe noem want die mense is op elke lughawe van wes na oos.

    2015/12/17 om 22:11

    • Baie interessante kommentaar – dankie!

      2015/12/17 om 23:01

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s