Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Die oom wat gaan stap het

Die man gaan op sy daaglikse staptog, en toe hy deur die parkie stap, sien hy drie tieners.

Die seun stap hand om die lyf met die ouer meisie. ‘n Jonger meisie, duidelik haar sussie, stap effens eenkant. “Middag oom”, sê die seun. “Wie’s jou fokken oom”, dink die man, maar hy groet nogtans beleefd terug.

Hy sien iets van die pyn van vyfde wiel aan die wa wees, in die jonger meisie se oë. Die seun streel ongeinhibeerd oor die ouer meisie se sitvlak.

Die stapper besluit hy hou van hierdie jong mense, veral omdat die paartjie duidelik nie hulle privaatheid so hoog ag dat hulle die jonger sussie uitstoot nie.

Hy stap verder, maar toe hy ‘n uur later terugkeer, is die tieners steeds in die parkie. Die jong sussie swaai, terwyl die ouer een en haar vriend op die onderpunt van die glyplank sit. Hulle sien hom nie aankom nie, en hy sien hoe die seun die meisie bevoel op ‘n manier wat hy beslis nie in die openbaar sou waag op daardie ouderdom nie. “Mooi so, ou”, dink hy, “jy maak mooi herinneringe vir jouself.”

Hy dink aan sy vrou. Elke aand masseer hy haar met salf, om te help vir die pyn. Tot onlangs het sy gewoonlik na die tyd omgedraai en vir hom liefde gegee na hy haar masseer het, maar deesdae raak sy bloot aan die slaap. Dis die bitter ding in sy lewe nou, maar hy sal dit nie met haar bespreek nie, want hy weet hoeveel pyn het sy het.

“Ek is sterk, ek kan dit vat”, dink hy, “want ek het ook herinneringe”.

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s