Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Belangstelling

belangstelling

15 responses

  1. Naand Eeltjie

    Blyk my dat jy ‘n appreciation het vir fotografie!

    Like

    2009/08/09 om 18:25

  2. Natuurlik!
    Maar fotos van vroue, bo enige iets anders. Ek dink dis die een ware tema. Die natuur en kinders is ook mooi as temas, maar ek sal net daarna kyk as daar nie fotos van vroue was nie.

    Like

    2009/08/09 om 18:45

  3. Wat maak die meisie vir jou so behoorlik?

    In die algemeen… watse foto’s in die algemeen or vrouens trek jou aandag? (Verwys nou nie n loslyf materiaal nie;) )

    Like

    2009/08/09 om 18:48

  4. Dis glad nie so maklik om in woorde te se nie. Ek probeer hierdie hele blog al daaraan.
    Maar tog is daar ‘n paar goed wat uitstaan: natuurlikheid, warmte, ontspannenheid, selfvertroue, oopheid, vriendelikheid en on-selfbewustheid. En daar is fotos wat intiem is, wat ‘n ware oomblik van menslikheid en vroulikheid vasvang.

    Like

    2009/08/09 om 19:00

  5. Dalk moet jy begin beskryf wat jy ervaar met elke kiekie wat jy hier plaas… Dan hoef ons dit nie UIT JOU UIT TE TREK NIE!!!!! 😆

    Like

    2009/08/09 om 19:15

  6. Maar dink jy nie die kiekie praat vir homself nie? Se bietjie vir my wat sien jy in hierdie een, dan se ek vir jou wat ek sien.

    Like

    2009/08/09 om 19:21

  7. Dis so jammer ek kan nie altwee ogies sien nie… want sy lyk eintlik sad.

    Like

    2009/08/09 om 19:57

  8. Ek dink sy is skaam.

    Like

    2009/08/09 om 20:07

  9. Haai, ek sou nooit kon raai dat jy haar hartseer vind nie. Sy is miskien skamerig, soos Boendoe sê, maar vir my lyk dit of sy miskien wil sê “ek ken jou, jou ‘dinge’ amuseer my miskien, maar ek like jou nog steeds!”

    Like

    2009/08/09 om 20:11

  10. Nope….. die mond smile, maar die ogies huil!

    Like

    2009/08/09 om 20:15

  11. Haai, Girltjie, die foto is misterieus, en elkeen se interpretasie verklap iets van hom, dink ek.

    Like

    2009/08/09 om 20:34

  12. Ek kan ook nou ogies wat hartseer is, sien. Weird

    Like

    2009/08/09 om 22:17

  13. Jy is reg oor elkeeen se interpretasie… maar hierdie meisie was lanklaas hartseer… kan nie my emosie wees wat my op die een beinvloed nie.

    Like

    2009/08/09 om 22:23

  14. Komaan, Eelt, tyd vir ‘n nuwe possie. Hierdie girl gaan my belangstelling NIE vir twee weke hou nie. :mrgreen:

    Like

    2009/08/11 om 13:09

  15. Gee net so ‘n bietjie kans Boends, dan wys ek jou iets iets moois.

    Like

    2009/08/11 om 18:23

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.