Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Archive for Augustus, 2010

Vredig


Mevrou Willendorf


X


Pret op die strand


Te mooi vir woorde


Afwagting


As ‘n land deur ‘n godin gedien word

Hoe gelukkig is die Duitsers nie, om vir Angela Merkel as leier te hê nie!  Dit gaan goed met Duitsland onder haar.  Baie, baie goed. Die ekonomie groei teen die vinnigste pas sedert hereniging.   Duitsland is ook veel Groener (nie-besoedelend) en meer vredeliewend as byvoorbeeld lande soos die VSA, Brittanje, Rusland en Frankryk.  Om nie te praat van hoe skoon die land is nie, met baie min korrupsie en misdaad.

Daar is ‘n feelgood faktor, en dis nie min te danke aan hierdie slim fisikus nie.  Sy het tot selfs ‘n aandeel in die Duitse sokkerspan se skouspelagtige sukses by die wereldbeker gehad.   Bastian Schweinsteiger was ‘n tipiese sokker  prima donna: talentvol maar  nukkerige en bedorwe. ‘n Speler wat maklik ‘n tantrum gegooi het.   Na ‘n gesprek wat Angela Merkel met hom gehad het, het hy ontpop in die rots van die Duitse span, en miskien die beste speler in die wereld.

Iemand het opgelet dat sy dikwels ‘n sekere simbool  maak met haar hande.  Hulle beskou  dit as ‘n simbool van die lewe, ‘n vrugbaarheidsimbool, oftewel die womb of life – teken.

Benewens haar intelligensie, het Angela net eenvoudig meer te bied.  Daar is nou maar net eenvoudig meer aan haar as aan enige manlike kandidaat.  En sy en haar partygenoot Vera Lengsfeld (wat ook meer het) weet dit, en daarom is hulle  beroemde “Ons het meer om te bied” – plakate veldtog nog steeds ‘n aangename aanknopingspunt vir ‘n geselsie met die meeste Duitsers.  Om die waarheid te sê, as jy hierdie politici se bates noem, helder amper enige Duitser se gesiggie sommer so op!

Ja, hierdie twee dames speel openlik die cleavage-card, en selfs die opposisie dink dis oulik.   Hoe lekker moet dit nie wees vir die Duitsers om nou bekend te wees vir hul sukses in die ekonomie, flair op die sportveld, en vir hoe sexy en sjarmant hulle leiers is nie!

En hier is nog fotos van hoeveel Angela het om te bied, ook aan spotprenttekenaars.  (In werklikheid trek sy nie altyd so aan nie, hierdie was een aand toe sy opera toe gegaan het)

+

Rooikappie tussen die wolwe:


Rooikop met lang hare


Getooi


Nog ‘n rooikop


Pret met ‘n rooi rok

(meer…)


My werktuigkundige


‘n Rooikop met sproeitjies

w


Swem pret

2 MB…

(meer…)


The good soldier Svetlana


Oop