Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Posts tagged “kuns

Foto

Kleine Picasso en die godin

picasso


Bruid

Ek weet nie eintlik wat ek hier probeer nie, ek moet erken.  Maar ek is nie ‘n Angus Buchan aanhanger nie.  Ek sit hierdie foto op, met die doel om vir Celeste Coetzee te ondersteun in wat sy met haar kuns wil sê. (Sien Rapport berig)

Mooi so, Celeste, ek dink jy is baie dapper!

PS: As jy baie ontsteld is oor war Celeste gedoen het, lees hier


Kunsonderwyseres


Asterix en Obelix


Bestemming


Vrouw in de golven – Gustave Courbet


Op wag


Mevrou Willendorf


Rooikappie


Groot attraksie


Die beste mans ooit (1): Frank Frazetta

Spesiaal, en op versoek van Vlam, het ek besluit om nou en dan iets oor mans op te sit.  Frank Frazetta is seker my gunsteling kunstenaar, en ek dink hy is dalk nogal mooi vir vroue om na te kyk:

frank

frank2

Daar is baie van sy goed op my blog, maar hier is nog iets – net om jou ‘n idee te gee hoe fantasties sy hande is:

frank-se-meisies


Outydse toekoms

toekoms


Planeet van liefde

vallei


Die drie eilande

Op die eiland van mans, het die mans in spanne saamgewerk om dinge te bou.   Die manne het groot waarde geheg aan mekaar se geselskap en opinies, en het ook saans na werk met die mans in hulle spanne gesosialiseer.  Hulle het baie van vroue gepraat, en het mekaar geleer om dieselfde tipe vroue verkies.

mans

Op die eiland van die vroue, het die vroue hul huise so mooi as moontlik gemaak.  Groot klem is gele op passende kleure.  Sommige  vroue het gedurig vergelyk wie se huis is die mooiste.

suburbia

Op die eiland van godinne, was daar ‘n vrou in elke boom, rots, berg, waterval en stroompie.  Hierdie godinne was baie verskillend van mekaar.   Soms het ‘n man van die eiland van mans daarin geslaag om die saaiheid van sy bestaan te begryp.  Party van hulle het probeer ontsnap deur na die eiland van godinne te swem. Enkeles van hulle het nie verdrink nie, en op die eiland van godinne aangekom.   Die wat dit reggekry het, het nooit terug verlang nie.

eiland


Erotika in 6 strepies

suggestie


Blommemeisie

blommemeisie


Vrou by kunsuitstalling

Eenkeer was ek by ‘n kunsuitstalling, en daar was ‘n vrou van so in haar vyftigs wat ook uitgestal het.  Toe ek na haar interessante skilderye kyk, sien ek almal het min of meer dieselfde tema – ‘n vrou wie se borste so ‘n bietjie wys -vir watter rede ookal.  Die een buk  byvoorbeeld om ‘n ou man se kierie vir hom op te tel.  En toe ek verder kyk, besef ek daar is in elke skildery ‘n man of seun wat belangstellend toekyk.  Ek kliek to dat die mans haar eintlike tema is, en op daardie oomblik word ek bewus dat die uitstaller na my kyk.  Ek kyk toe in haar rigting en sien sy kyk my met sulke vonkelogies aan!

(meer…)