Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Archive for Februarie, 2010

Die aantrekkingskrag van hoë plekke

In die agtergrond is berg Qomolangma (in Tibetaans) , ook bekend as Sagarmāthā (in Nepalees), Zhumulangma (in Sjinees) oftewel Mt Everest.

Hierdie kabelkarretjies is in Sjina, dink ek:

(meer…)


Ry!

(meer…)


Is ek mooi?

onsekerheid


Hierdie juffrou kan naai

Hierdie is fotos waar sy klas gee, maar as jy gewonder het oor die naai, sien hier.

seksualiteit


Huislik

Stryk

naaldwerk

naaldwerk

met kat

mooi muurpapier


Buite is die mooiste


Nog een van my vette koeitjies


Daar sit (nog steeds) ‘n dom ou aan my vas*

Ek het iewers gelees van ‘n skrywer wat van sy eie seksualiteit gesê het dis soos om te lewe met ‘n dom ou wat aan jou vas is, en wat jy oral met jou moet saamsleep en versorg. Eers toe hy oud was, kon hierdie skrywer die verligting beleef om van die dom ou ontslae te raak, en sy menslike verhoudings en skrywery te geniet sonder dat die dom ou heeltyd dinge opvoeter.

Die skrywer het natuurlik ‘n punt beet – daardie dom ou is ook aan my vas, en ek moet dinge doen om hom in bedwang te hou soos byvoorbeeld oefening.  (Fietsry help glad nie, dit maak mens net nog meer jags – dit moet iets wees wat harder op die lyf en gebeentes is, soos rugby, draf,gewigte of touklim)

Maar ek beleef nie my seksualiteit regtig as ‘n las nie – ek geniet dit eerder.  Dit is totaal deel van my, en ek vermoed as ek eendag 100 is, sal ek nog steeds meesal vroue verkies en hulle lieflikheid geniet bo enigiets anders.

Maar as jy na vroue kyk, moet jy darem onthou dat dit nie altyd noodwendig vir haar lekker of gemaklik is nie, en as dit gebeur dan moet jy elders kyk.  Veral as jy in ‘n magsposisie teenoor haar is, byvoorbeeld as jy haar haar werkgewer is.   As die vrou is maar te bly om ‘n werk te hê, voel sy dalk verplig om vir jou, haar baas te glimlag terwyl sy heimlik sukkel om  haar walging vir jou in bedwang probeer hou.

Gelukkig is baie vroue nie in so ‘n magtelose situasie nie, en vir die meeste van hulle is dit maklik om met ‘n blote gesigsuitdrukking die man te ignoreer aan ‘n manlike bewonderaar te wys hoe sake staan.  En gelukkig vang mans gewoonlik (hopelik) hierdie soort seine.