Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Archive for Oktober, 2010

Van bo gesien


Los en oop


‘n Baie brawe meisie

Hierdie 20-jarige vrou, (en ma van ‘n seuntjie), Marisol Valles, is die nuwe polisiehoof van ‘n dorp in Mexiko, Praxedis G. Guerrero en ‘n gebied met ‘n bevolking van 10 000 wat weens dwelmhandel so gevaarlik is, dat niemand anders wou aansoek doen nie.   Sy is nog besig met haar graad in kriminologie.

Die dwelmbase daar rond skiet graag enige iemand wat in hul pad staan.   Nogtans dink ek, as die manne van daardie omgewing haar nie gaan bystaan, en al die pad beskerm nie, is daar slym en nie bloed nie, in hulle are.

Al Jazeera

El Paso Times

Allvoices


Rebelle


Nat cutie


Vuil praatjies

Toe ek so 12 was, het ons soms ‘kattekwaad’ gedoen.  Dit het behels om mense se deurklokkies te gaan lui,  of ‘n klip op hulle dak te gooi, en dan weg te hardloop.

Ja, ons was regtig so clueless en simpel!

Een aand het ons verby ‘n huis geloop wat vroer deur ons gepla is, en daar keer ‘n vrou ons voor.
Sy het wilde los hare gehad, en met ‘n bier in die een hand, en ‘n sigaret in die ander het sy ons so sleggesê en gevloek dat die see ons nie kon skoonwas nie.

Ek onthou ek het baie geprikkel gevoel.

Ek dink vloek en vuil taal het ‘n plek in die lewe het wat nie deur middelklas vrese en waardes verdring kan word nie.
Vloek het ‘n rol om uiting te gee in ‘n konflik, soos om die klein wetters wat ‘n klip op jou dak gegooi het, ‘n les te leer.  Dis dalk nie die beste manier nie, maar dit is beter as byvoorbeeld aanranding.

En as albei partye in ‘n seksuele verhouding van vuil praat hou, wel, wat is daar om te veroordeel?

Maar iewers is daar ‘n lyn om te trek.  Die lyn, dink ek, is wanneer vuil taal jou belangstelling word.  As iets so eenvouding jou laat tick, moet jy maar lekker dof wees.

Lees ook hier:
– ek dink Son bewoord dit baie goed (met vloekwoorde en al!)

***

Ek kry ‘n slegte gevoel van hoe party mans oor vroue praat.

‘n Gevoel wat my laat wonder of daardie man dalk eintlik  ‘n hardhandige oer is wat, as hy ooit so gelukkig is om ‘n vrou in sy lewe te kry, haar sleg gaan behandel, en steeds gaan aanhou om eerder sy maters te wil beindruk as om vir haar om te gee.

Dit kan miskien wees dat mens hier en daar ‘n man kry wat graag in kru taal met sy maters vroue se anatomie en seksuele eienskappe bespreek, maar wat eintlik ‘n ruwe diamant is, wat sag met ‘n vrou sal werk.
Maar eintlik dink glad nie so nie.   Hoe hy met sy maters praat wys hoe hy gaan wees.


Bly


Brood en botter


Volwasse


Hulp


Gewigoptel


Welkom almal!

 


Vrouw in de golven – Gustave Courbet


Gereed om te veg


Selfoon – Dief van Persoonlikheid

Kon nie help om aan Charms se inskrywing te dink toe ek hierdie foto sien nie!


Veg


Oop


Sexy penarie

Het jy geweet:   Ek het ‘n blog oor vetaanvaarding.   Kliek hier.


Geheime

(meer…)


Vry


Sonop en lig


Ontspanne