Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Posts tagged “sexy

Foto

Tongetjie pret

tongetjie_pret


Poppie

M01

M02

M03

M04

M05

M06

M07

M08

M09

M10


Foto

In die tuin

Geskenk


Foto

Vriendelik

Vriendelik 1848610057


Foto

Slim en sexy

slim


Openlik

image


Sexy sexygeid wat goed is vir jou

 


Vettie boemstieks


Magievrou


Sedig


Flirt


As ‘n land deur ‘n godin gedien word

Hoe gelukkig is die Duitsers nie, om vir Angela Merkel as leier te hê nie!  Dit gaan goed met Duitsland onder haar.  Baie, baie goed. Die ekonomie groei teen die vinnigste pas sedert hereniging.   Duitsland is ook veel Groener (nie-besoedelend) en meer vredeliewend as byvoorbeeld lande soos die VSA, Brittanje, Rusland en Frankryk.  Om nie te praat van hoe skoon die land is nie, met baie min korrupsie en misdaad.

Daar is ‘n feelgood faktor, en dis nie min te danke aan hierdie slim fisikus nie.  Sy het tot selfs ‘n aandeel in die Duitse sokkerspan se skouspelagtige sukses by die wereldbeker gehad.   Bastian Schweinsteiger was ‘n tipiese sokker  prima donna: talentvol maar  nukkerige en bedorwe. ‘n Speler wat maklik ‘n tantrum gegooi het.   Na ‘n gesprek wat Angela Merkel met hom gehad het, het hy ontpop in die rots van die Duitse span, en miskien die beste speler in die wereld.

Iemand het opgelet dat sy dikwels ‘n sekere simbool  maak met haar hande.  Hulle beskou  dit as ‘n simbool van die lewe, ‘n vrugbaarheidsimbool, oftewel die womb of life – teken.

Benewens haar intelligensie, het Angela net eenvoudig meer te bied.  Daar is nou maar net eenvoudig meer aan haar as aan enige manlike kandidaat.  En sy en haar partygenoot Vera Lengsfeld (wat ook meer het) weet dit, en daarom is hulle  beroemde “Ons het meer om te bied” – plakate veldtog nog steeds ‘n aangename aanknopingspunt vir ‘n geselsie met die meeste Duitsers.  Om die waarheid te sê, as jy hierdie politici se bates noem, helder amper enige Duitser se gesiggie sommer so op!

Ja, hierdie twee dames speel openlik die cleavage-card, en selfs die opposisie dink dis oulik.   Hoe lekker moet dit nie wees vir die Duitsers om nou bekend te wees vir hul sukses in die ekonomie, flair op die sportveld, en vir hoe sexy en sjarmant hulle leiers is nie!

En hier is nog fotos van hoeveel Angela het om te bied, ook aan spotprenttekenaars.  (In werklikheid trek sy nie altyd so aan nie, hierdie was een aand toe sy opera toe gegaan het)

+

Rooikappie tussen die wolwe:


Onskuldig

sandy-johnson


Waaghalsige meisie verbreek Reel 1

Reel 1 van die REELS word blatant verbreek!

1g2

1g1

1g4

1g6

1g7


Warmte

Een van die mooiste dinge wat daar is om te sien is as ‘n vrou haar armholtes in jou rigting oopmaak .  Hulle doen dit onwillekeurig as hulle van jou hou.  En as hulle styf toehou is dit net mooi andersom.

d1

Sommige vroue in showbiz weet natuurlik van hierdie ding, en so hulle speel daarop.  Dis nie eg nie, maar nog steeds mooi om te sien:

speel


Hoekom Joy Nash totally awesome is

Is dit miskien die grootte van haar borste?

Nee, dis glad nie eers al nie. Kyk net hierdie een hoe sy die mense antwoord, en hoe die die son op haar skyn toe sy met die kindertjies praat.
Is dit baie sad dat ek hierdie videos oor en oor kyk?


Skoonheid is vir almal

Vandag wys ek ‘n gestremde skoonheid.  Sy het Spina Bifida, en haar een been is onlangs geamputeer.  Haar man neem die fotos, en hy is ‘n devotee, dws iemand wat aangetrokke is tot ‘n gestremde persoon.

Voor haar amputasie het sy so gelyk:

div01

En deesdae lyk sy so:

div02

div03

div05

div06

div07

Wat ‘n pragtige en vreeslose rooikop is sy nie!


Verleidelik

ca1

ca9


Godin

1. Ek dink hierdie vrou werk nie, sy woon in ‘n kampeerterrein

2. Dit sou dwaas wees om met haar moeilikheid te soek

3. Ek bewonder haar houding

4. Sy het iets wat wat ek diep begeer

godin


Swem

swem


Vet en seksualiteit

Ek wil nie graag aan vet vroue probeer raad gee nie, want wie is ek nou om dit te doen, en so ek skryf eerder oor hoe die samelewing moet verander.

Maar dis vir my duidelik dat baie mans glad nie so bekommerd is oor vet soos julle dink nie, en veral nie so erg soos die verslankingsindustrie dit maak nie.   Mooi en sexy wees is nie beperk tot net Minki se lyfvorm nie.  Vet aanvaarding gaan onder meer daaroor dat ‘n vet meisie of vrou ook insien dat (anders as wat die advertensiewese haar gedurig wil wysmaak) sy net so sexy kan wees soos enige iemand want sexy is nie in maer of vet nie.

Ek kan nie in woorde se wat sexy is nie, maar die fotos en prente in my blog lê dit vas.  Of as die kaal meisies op my blog jou dalk afsit,  lees vir Boendoe:  hier, en hier.  Lees dit in elk geval, al sit my meisies jou nie af nie.

Vet is nie opsigself onaantreklik nie,  dis eerder passiwiteit en selfhaat wat onaantreklik is.  Sommiges in die samelewing se goor houding teenoor vet meisies maak dat dit maklik gebeur dat jy in passiwiteit en selfhaat kan verval.   Maar daai twee dinge is ook makliker om af te skud as die vet self.  Jy moet net die mislike mense se mag oor jou afskud.

Wys ‘n man net ietsie van jou seksuele selfvertroue, en die kanse is goed dat hy soos niks vir jou val…

Jy kan nog van vetaanvaarding lees.  Hierso

Lipstiffie meisie

Lipstiffie is gewoonlik nie vir my mooi nie, maar kyk net hierdie meisie!
(Dit lyk of sy dalk moerbye ge-eet het – dis nou ‘n meer aantreklike gedagte. Ek sien juis die Franse Elle het ‘n uitgawe met niks grimering nie.)


Vet aanvaarding – Moenie jou laat voorsê nie

Moenie met ‘n man uitgaan wat iets oor jou gewig te sê het nie.  Hy sal altyd met iets van jou onvergenoegd wees. Kies iemand wat van jou hou soos jy is.

be11

be12

be13

be14

be15

Jy kan nog van vetaanvaarding lees.  Hierso

In die woestyn is jy vry

ge01

ge02

ge03

ge04

ge05

ge06

ge07