Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Onskuldig

sandy-johnson

18 responses

  1. Baie onskuldig Eelt, maar ek sal die girl dalk net wil voorstel aan wax of ‘n skeermessie.

    Like

    2010/06/10 om 13:02

  2. Haha Charms, ek het gewag vir iemand om dit te sê, net nie geweet wie dit gaan wees nie!
    Om glad te wees daar is ‘n kwessie van persoonlike voorkeur, en ‘n mode van ons tyd, maar ek wil jou graag vertel hoe ek daaroor voel.

    As ‘n vrou dit doen, is dit vir my asof sy net ‘n dogtertjie wil wees, nie ‘n volwasse vrou en ‘n ten volle seksuele wese nie.

    En ek worry daaroor dat die verslankings- en skoonheidindustrie hierdie soort mode en voorkeure skep om ons nog meer van hulle produkte te laat koop. En dit maak my vies. Is daar niks oor waarmee die maatskappy nie sal inmeng nie? Los ons net ‘n bietjie uit om self te kies wat vir ons mooi is, voel ek.

    En hoe vroue gemaak is, sonder enige hulp van enige produkte, is vir my mooi. En ek dink mans is geneties ge-hardwire om vroue mooi te vind soos hulle gemaak is.
    Vir die grotmanne was die grotvroue pragtig – sonder dat daar ‘n Clicks naby was!

    Like

    2010/06/10 om 20:24

  3. Nie dat gladde vroue nie mooi kan wees nie, moet ek haastig byvoeg!

    Like

    2010/06/10 om 20:39

  4. Siende dat ek al oor twaalf is, is glad nie ‘n opsie nie. Ek verkies “well groomed” 😉

    Like

    2010/06/11 om 13:57

    • Mooi so, Charms!

      Like

      2010/06/12 om 10:20

    • Charmsie,jy sal sien alles wat ons DINK ‘n man sal van hou, is in teenstryd met wat Eeltjie laaik! 😛

      Like

      2010/06/14 om 11:33

      • Almiskie, Girltjie, maar een ding weet ek vir seker: ek is nie (by verre nie) die enigste man wat hierdie dinge voel oor vroue nie.

        Like

        2010/06/14 om 23:01

        • Nog nooit ontmoet nie Eeltjie…

          Like

          2010/06/16 om 18:24

          • Haai nooit, Girltjie, arme jy!
            Maar dit wys jou net – diegene wat die REELS bepaal, beheer die meeste mense se smaak en denke, en die wat anders dink kan nie dit maklik en openlik wys nie.

            Like

            2010/06/17 om 00:08

            • Gelukkig… Leef ek nie volgens DAAI reels nie! FREE – I AM! 😛

              Like

              2010/06/23 om 08:29

              • Dis wonderlik, Girltjie. Nie net is dit goed om baie ander, belangriker redes nie, maar ook: net as jy vry is kan jy waarlik sexy wees.

                Like

                2010/06/23 om 18:59

  5. ousexy

    Mense is soos ‘n klomp skape, gebreinspoel om agter een aan te loop en kan nie verhulsef dink of besluit nie. Net omdat daar ‘n paar is wat hul keuse op ander afdwing moet almal dit volg en dit is wat in die mode werld aan gaan. So lank ‘n vrou op ‘n gesonde manier na haar liggaam kyk en dit nie verwaar loos nie is sy pragtig en as sy gemakilk in ‘n kleuding stuk voel dan is dit reg so en as sy voel sy wil nie haar tooisel skeer/trim nie is dit haar reg. Ek is volwasse en wil nie voel of ek ‘n pedofiel is wat met ‘n dogterjie speel nie. So dames as jul dit natuurlik wil hou, hou dit natuurlik. Die foto hier toon vna prag.

    Like

    2010/08/11 om 14:24

  6. ek reken mens sal seker net die toothpics ook maar moet nadersleep 🙂 *giggles*

    Like

    2011/10/17 om 21:40

  7. Flip

    Hi mooi meisie kontak my 0760844174

    Like

    2013/03/19 om 22:08

  8. Eugene

    Hierdie meisie word afgerond deur haar vol swart bos hare!!! PRAGTIG!!! Volgens my moet GEEN vrou skeer nie!!! Dis net geldmaakstories en ‘n vrou met sulke hare is net BAIE meer sexy as glad geskeerdes!!!

    Vroue, staan saam, los die skeerdery!!!!!!

    Like

    2013/08/25 om 10:03

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.