Gesiggies
Net ‘n paar van die goed wat mans nie kan doen nie (2.4 MB)….
Net ‘n paar van die goed wat mans nie kan doen nie (2.4 MB)….
This entry was posted on 2009/02/05. It was filed under vroue and was tagged with gesiggies, mooi meisies.
| mike on Vredig | |
| mike on Baie kaal | |
| mike on Indiese vrou | |
| Jan-Jan on Uitdagend | |
| eelt on Die beste mans ooit (3): Ignaz… | |
| hester en al die and… on Die beste mans ooit (3): Ignaz… | |
| Pf joubert on Sy weet | |
| Jan-Jan on Vroulik | |
| Jan-Jan on Sien my | |
| eelt on Eksentriek | |
| eelt on Louise se vrugte | |
| Ryno on Eksentriek | |
| Ryno on Louise se vrugte | |
| Ryno on Die mooi sangeres | |
| Juan on Vet aanvaardings aktivism… |

Ek dink mans mag dalk stupid lyk as hulle die gaan probeer?
Daar is egter sekere dinge wat mans kan doen wat hulle ook cute maak….. Maar wil mans nou cute wees?
2009/08/03 at 22:19
Nee ek is met jou Girlie, ek sal nie een van hierdie dinge probeer nie!
Maar ek wonder nou wat jy bedoel van wat mans kan doen?
2009/08/03 at 22:30
Uuuhhhmmm…. Ek dink dit gaan meer oor die meta-fisiese… hulle kan nie cute wees deur te huppel sing of stap nie, maar in klein maniertjies sou ek se?! Dus nie wat hulle doen nie maar hoe hulle dit doen.
2009/08/03 at 22:36
Ek’s nie seker ek is nou enigsins wyser nie Girlie?
2009/08/03 at 23:03
Kom ek teken prentjies… Ja?
Soos byvoorbeeld hoe julle vir ons kyk as julle dink ons sien dit nie…
2009/08/03 at 23:07
Sien, nou is veel ek wyser!
2009/08/03 at 23:11
2009/08/03 at 23:13
Behalwe dat Steve ook vir sy menige aanhangers waai, doen hy nie sulke goed nie.
2009/08/04 at 10:58
Hy doen Boends, en ek sal jou vanaand wys! Maar dis nie iets vreesliiks nie, want dis duidelik ‘n voordeel vir hom. So miskien is daar iets wat ons daarvan kan leer.
2009/08/04 at 11:07
Grrrrrrr….
2009/08/04 at 13:11
Ai Boends, ek het dit nou gereed, en dis net ‘n grappie en so.
Vir ‘n rukkie het ek gewonder of ek dalk jou fantasie pret gaan bederf, ‘n idee wat my gladnie aanstaan nie.
Maar toe dink ek aan al die grappies wat jy al oor my meisies gemaak het, en toe dag ek ek vat maar die kans om een terug te maak…
Cute Ste Cute
2009/08/04 at 23:18
Pingback: So prikkel jy vroulike belangstelling « Cute Ste cute
Waaahahaha!! Ek het blykbaar so ‘n ‘streng’/ ‘kwaai’ ok,ok ‘bemoerde’ uitdrukking op my gesig – gladnie die cutsy-pie image van Scarlett nie – dus, is frons, sulk en tong-uitsteek uit!!
Og, die lewe is seriously unfair!!! Dat sommige girls nog cute lyk terwyl hulle so aangaan… ek wip my sommer…
Oh, skuus Eelt! Hallo Eelt! Ek is BB. is die 1ste keer wat ek jou raaklees – van Boendoe se bok/afgesit inskrywing af… Maar sal bietjie rondloer as jy nie omgee nie
2009/08/06 at 15:45
Hello BB, welkom hoor! Ek lees ‘n ruk lank al jou blog, maar ek het nog nie hello gese nie. Sal moet werk aan my maniere, lyk dit my!
2009/08/06 at 19:41