Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Nog een van my vette koeitjies

14 responses

  1. Waar sien jy die koei-gedeelte?

    Like

    2010/02/05 om 14:22

    • Gits, Nelba dink jy dis baie disrespekvol? Dis glad nie so bedoel nie hoor, ek dink hierdie vrou is hartroerend mooi. Dis maar net oor Vlam my eenkeer so geterg het dat ek hierdie titel gekies het, maar ek sal dit verander as jy dink dis disrespekvol teenoor vroue.

      Like

      2010/02/05 om 21:48

    • Ne man, ek terg net!

      Like

      2010/02/09 om 10:02

      • Ek’s bly! Ek is nie altyd so seker oor wat ek hier doen nie.

        Like

        2010/02/10 om 08:06

  2. Nou ja, daar se jy dit sommer self: vette koeitjie. :mrgreen:

    Sy lyk soos Liz Meiring se jonger sussie…

    Like

    2010/02/05 om 16:38

    • Ja Vlam, sy lyk nogal soos Liz Meiring (wat ook fantasties mooi is). En ek is bly jy het haar genoem want jy het my nou net ‘n idee gegee.

      Like

      2010/02/05 om 21:51

  3. Die vrou is oragtig!

    Like

    2010/02/05 om 23:50

  4. Pragtig, bedoel ek 😆

    Like

    2010/02/05 om 23:50

  5. My word… ten volle gekleed!? 😯

    Like

    2010/02/08 om 08:23

    • Ja Girtjie, dis nou nie hoe ek dit sou verkies nie, maar mens moet darem die klimaat in ag neem. Dit lyk baie koud daar!

      Like

      2010/02/08 om 22:33

      • Selfsugtige ou koeitjie, as jy my vra. Dink net hoe mooi sou die ou tepeltjies innie wind gestaan het so met die koue saam. Tsk. 😆

        Like

        2010/02/09 om 08:17

        • Dis waar ja, Vlam, dit sou baie mooi gewees het!

          Like

          2010/02/10 om 07:56

  6. Hi Eelt – mooie foto – dit lyk nogal soos Liz Meiring.

    Like

    2010/03/15 om 15:19

    • Dankie Charms!
      Ek wil eintlik nog ‘n inskrywing oor Liz Meiring maak want ek dink sy is fantasties.

      Like

      2010/03/15 om 22:16

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.