Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Outydse toekoms

toekoms

10 responses

  1. My liefste Eeltjie… Dit is nou ‘n verrassing!

    Dit is nogal scary hoe naby hulle aan die waarheid was! 😉

    Like

    2009/08/24 om 23:31

  2. Ja, maar ek dink dis geteken toe die fisika van hoe ‘n vuurpyle en helikopters moet werk al bekend was, so miskien so in die 1930’s. Wat ek van hou is hoe utopies dit is, dit lyk of die mense so gelukkig gaan wees in die toekoms.

    Like

    2009/08/25 om 08:54

  3. Ek sien fokol gelukkig wees in die prentjie! 🙄

    Jy sal maar moet verduidelik… 😉

    Like

    2009/08/25 om 16:16

  4. Wel, jy moet bietjie verbeelding gebruik van utopies tot by gelukkig wees.
    Dis utopies, want die mense stap rustig na hul wonderlike vaartuie in die sagte lig van die sonsondergang. Daar is hope spasie. Die raampie wys al die lekker planete en sterre wat besoek kan word.

    Vandag, die werklike toekoms van daardie tyd, staan ons beknop en gestres in lang toue om in te boek. Ons word deursoek asof ons kriminele is voor ons aan boord mag gaan, en hoop daar is nie ‘n terroris wat op ‘n manier dit regkry om deur te glip nie. Aan boord gaan dit steeds beknop.
    En ons vlieg nog steeds nie na die planete of ander sterrestelsel nie.

    Like

    2009/08/25 om 18:44

  5. Baie mooi “ronde” prentjie! 🙂 Ek hou baie hiervan. Dit lyk heel “rustig”.

    Like

    2009/08/25 om 21:49

  6. Okay… Ja Eeltjie…As ek lank na die prentjie staar sien ek die orde in teenstelling met vandag se malheid! 😉

    And a sense of forgiveness???? :roll)

    Like

    2009/08/28 om 08:33

  7. Utopies? 😯 Kyk hoe hang die wolke van besoedeling oor alles. En daai mensies is te klein om te se hulle is rustig… Geen groenigheidjie in sig so in die verte nie. Nee, dit lyk vir my bitter grim. :mrgreen:

    Eh…Eelt…B is vir…?? 😉

    Like

    2009/09/02 om 00:19

    • B …?
      Seker vir bliksempie!
      Welkom terug!

      Like

      2009/09/02 om 09:50

  8. Ag, ek het jou jammer gekry. Geweet jy gaan dit nie maak sonder my nie. 😎

    Like

    2009/09/02 om 10:28

  9. WWWWWWWWWOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOHHHHHAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!! 😀 😀 😀

    Like

    2009/09/02 om 10:32

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.