Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Toentertyd

70s_1

70s_3

Sien haar ook hier.

 

12 responses

  1. Ek kan nie glo jy kry so baie meisies om vir die oom te pose nie… He, Eeltjie! :mrgreen:

    Party mense lyk net beter met klere aan!

    Like

    2009/09/07 om 09:24

  2. Daar is baie te se vir goeie vormdrag.

    Like

    2009/09/07 om 10:50

  3. Andrew

    Eelt kan jy uitmaak wat op haar T-hemp geskryf staan? “Good grammar xyz nothing!”

    Like

    2009/09/07 om 17:37

  4. Whahahaha Andrew…. En nie een van ons ander het dit gesien nie!!!! 😀 😀 😀

    Like

    2009/09/07 om 17:44

  5. Andrew

    Hehe … my bobejaan ogies mis niks. 🙂

    Like

    2009/09/07 om 17:58

  6. Wel… ou bobejaan mannetjie…. Ek sit nou en kyk na my kiekies en wonder watter een om te kies… Ek het besluit ek gaan nou maar my gesiggie ontbloot! 😉

    Like

    2009/09/07 om 18:01

  7. Andrew

    Nee dis reg so, maar is jy seker jy wil dit doen? Sal jy nie jou identiteit verklap nie? Jy het jou hart ontblood op jou blog.

    Like

    2009/09/07 om 18:12

  8. Maar daar is nie ‘n naam wat saam die gesiggie gaan nie? Dalk moet ek dan maar wag…. so jaag daai flippen posduif weg…okay? LOL

    Like

    2009/09/07 om 18:18

  9. @Girltjie: Inderdaad. Mans
    @Andrew: Good grammar costs nothing
    @Brandjie: vormdrag?!? Daar is niks wat hierdie meisie hoef te doen, of kan doen, om beter te lyk nie. Sy is volmaak.

    Like

    2009/09/07 om 19:10

  10. Nou maar reg… I did it… ek het toe maar self besluit watter kiekie is die ordentlikste!

    Like

    2009/09/07 om 21:22

  11. Next!

    Like

    2009/09/10 om 22:10

  12. alan

    jy lyk stout.

    Like

    2012/10/14 om 15:29

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.