Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Lekker lees in die park

lees

24 responses

  1. Hmm. Mooi hande. Netjiese postuur. Cute gesiggie. Die hare kort bietjie aandag. Overall, heel nice. 😉

    Like

    2009/09/12 om 00:53

  2. Vlam? Kom in vlam? Waar is die regte vlam? 🙄

    Like

    2009/09/12 om 01:26

  3. Wat? Ten minste het sy klere aan. 😎

    Like

    2009/09/12 om 07:49

  4. Ja Vlam, ivm met die klere – ek kon ongelukkig nie ‘n ander foto van haar kry nie, maar ek dink sy het ‘n cute lyfie ook. Sy lyk of sy heel energiek kan raak, en ek vrek oor die sedige manier hoe sy daardie feit probeer wegsteek.

    Like

    2009/09/12 om 10:57

  5. Ja ten minste Vlam! Helemaal reg!

    Eeltjie… Ek en Vlam is dan seks godinne as daai ‘n cute lyfie is! 🙄

    Like

    2009/09/12 om 21:22

  6. Girl, natuurlik is ons seks godinne. Wat bedoel jy “as”? 😉

    Eelt, nee, ek verskil. Sy trek daai mondjie op so sedige plooi, ek dink sy’s die tipe wat ‘n handleiding nodig het van stap 1 tot stap 10. Niks gaan spontaan kom nie. En dit het nou niks met die lyfie te doen nie, net die gesiggie.

    Like

    2009/09/12 om 22:10

  7. Ja nee wat, ek volg Girl se logika. Buitendien, net seksgodinne waag dit om hier rond te flerrie!
    Mens kan natuurlik verkeerd wees oor mense wat so sedig lyk, Vlam. Beslis is een van ons verkeerd daaroor.

    Like

    2009/09/12 om 22:27

  8. Wel Eelt… Vlam is nooit verkeerd nie…Sy is immers ‘n vrou EN ma! 🙂

    Like

    2009/09/12 om 22:30

  9. Dankie vir die vote of confidence, Girl. 😉

    In elk geval, ons (ek en Girl) is die meerderheid en ons dink nie sy is ‘n seksgodin nie. So, sy is nie. Of verstaan ek demokrasie verkeerd? 🙄

    Like

    2009/09/12 om 23:09

  10. Jy verstaan demokrasie waarskynlik baie goed, Vlam, maar as ons nou sou stem oor of die aarde rond is, en die meerderheid stem dis plat, bly die aarde maar nog net so rond soos altyd.
    Daar is ‘n onsekerheidsbeginsel hier – nie net is dit onseker wie reg is nie, maar of sy hot is, hang af van wie dit meet. En nou sê ek liewer niks verder nie!

    Like

    2009/09/12 om 23:44

  11. Ja, Mnr Ordentlik. Of is dit nou Bangbroek? 😉

    Like

    2009/09/13 om 00:04

  12. OK, kom ons los die bangbroekgeid. Iemand wat nie dink sy is hot nie, en probeer uitvind, sal miskien sy vermoede bevestig. En iemand wat glo sy is… wel sy geloof sal ryklik beloon word, dink ek.

    Like

    2009/09/13 om 00:09

  13. Hmm. Sterkte aan die een wat wil gaan uitvind of sy warm is of nie. Gelukkig nie ekke nie. 😉

    Like

    2009/09/13 om 00:26

  14. Andrew

    Hoe klink dit vir my julle twee godinne voel bedreig deur hierdie vrou omdat sy ‘n man soos ‘n miljoen Dollar kan laat voel. 🙂

    Like

    2009/09/14 om 11:19

  15. Hoe op aarde bring jy die twee by mekaar uit!!??

    Ek mik gewoonlik vir een miljoen en een…. Ek doen niks substandaard nie :mrgreen:

    Like

    2009/09/14 om 11:32

  16. Pssst…Girl? Ek sien rooi ligte. Ek’s bevrees ons sal Andrew hier moet uitwerk, oulik of te not. In die verlede was ons twee teen een…imagine as Eelt nou ‘n bondgenoot in Andrew kry? 😯

    Like

    2009/09/14 om 12:07

  17. **Fluitser in Vlam se oor**

    Dis fine… Hulle is nie patch teen ons twee saam nie! Hulle moet ons net nie alleen en onkant betrap nie! 🙄

    Like

    2009/09/14 om 13:33

  18. Andrew

    Ek dink Eelt kan julle tweetjies man alleen hanteer. 🙂

    Eelt, hulle is so brêkerig, miskien wil hulle vir jou “pose”. 😉

    Like

    2009/09/15 om 10:02

  19. Ek het aangebied Andrew… maar nou ja…. By the look of things kan Eelt my nie bekostig nie! :mrgreen:

    Like

    2009/09/15 om 10:05

  20. Gmf. Ek pose net vir Playboy.

    Like

    2009/09/15 om 13:44

  21. Dis nou nogal ‘n “pensive” foto ek hou daarvan (en van die hasie;) )

    Like

    2009/09/21 om 18:56

  22. Daizy

    Klink noggal vir my na ‘n “enorme” gesprek wat hier aan die gang is…hehe

    Like

    2009/09/22 om 15:08

  23. Ai eelt
    EK ken jou mos nie so nie, hoekom so baie klere??? Jy ‘n repitasie om te hou 😉

    Like

    2009/09/22 om 20:58

  24. @Rosalind: Haai ek is bly as jy daarvan hou – en sonder enige doodsvet-waarskuwings boonop!
    @Daisy: Lyk my ons het nou 2 misterieuse, bloglose saampraters (Jy en Maxie).
    @Boervrou: Is so, maar eintlik is klere nie baie doeltreffend daarmee om sensualiteit te versteek nie.
    GvdSubs en Vlam, julle is altyd om Andrew se goeie raad te aanvaar en vir my te pose.

    Like

    2009/09/27 om 13:58

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.